Antunln, Sinoville 0129, Gauteng
Is this your store?
Claim this storefront
Op 22 Junie 1921 notuleer die Voorlopige Beheerliggaam dat dit tyd geword het om op `n naam vir die skool te besluit Die aangeleentheid het allerwee groot belangstelling uitgelok Die keuse het op die naam laerskool stephanus roos geval Die Departement van Onderwys het nie met hierdie naam saamgestem nie Die Voorlopige Beheerliggaam was egter nie van plan om die stryd gewonne te gee nie In `n skrywe aan die Departement is dit duidelik gestel dat hierdie naam nie soos die Departement wou voorgee uit politieke oorweging gekies is nie laerskool stephanus roos het gedui op die Beweging uit die rebellietyd wat fondse byeengebring het om die boetes wat die Rebelle opgele was te betaal Die naam het dus geen skakeling met die landswye beweging uit daardie tyd met dieselfde naam nie Die gevolg was dat die skool die naam Helpmekaar behou het