Atterburywg, Menlopark, Pretoria 0102, Gauteng
Is this your store?
Claim this storefront
Dit was heerlike avontuur om die Menlo-dubbeldoorspan naamlik, Chris-Jasper Jooste, Jan-Harm van Helsdingen en Nine-Mari van Veijeren dop te hou in die Superskool-kompetisie op die kassie. Hulle moes met elke rondte, onder groot spanning, hulle beste lewer om die ander spanne in interessante uitdagings aan te vat en te probeer uitoorlê. aie geluk aan hierdie superspan wat gesorg het dat Die Hoërskool Menlopark gekroon is as die Superskool-wenners - ons is ertrots op elkeen van julle. Menlopark het in die finaal teen Hoër Meisieskool Bloemhof geseëvier. Baie ankie ook aan me. olanda Swanepoel wat hierdie span begelei en vergesel het.Benewens die supertitel, het die slimkoppe aansienlik antprys vir die skool losgeslaan, vier eksemplare van die nuwe Afrikaanse Woordelys en Spe